Skedelkus se leeus pryk in New York
Namibië se woestynaangepaste leeus verskyn op reuse-advertensieborde by Times Square en oraloor New York. Die rolprent "Lions of the Skeleton Coast" word vertoon op 'n opwindende nuwe wildfilmfees, REEL WILD, georganiseer deur die Wildlife Conservation Society. Die rolprent is vervaardig deur Will en Lianne Steenkamp in samewerking met die Namibiese leeunavorser dr. Philip Stander. Foto Facebook/Lianne Steenkamp
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie