Namibië vereer met Edmond Blanc-prys
Die Swartrenosterbewaringsprogram het die gesogte Edmond Blanc-prys van die Internasionale Raad vir Wild- en Natuurlewebewaring (CIC) ontvang. Danene van der Westhuyzen, ’n voormalige president van die Namibiese Professionele Jagtersvereniging (Napha) en adjunk- uitvoerende direkteur in die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme, Colgar Sikopo (regs) het die toekenning namens Namibië in Doha, Katar, aanvaar. Baie van die program se swartrenosterbewaarders is Napha-lede. Foto Facebook
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie