PAS IN: Swakop Uranium keur verhogings goed
Swakop Uranium het ‘n kontrak van drie jaar vir salarisverhogings van 5,5% vir alle werknemers in die bedingingsgroep onderteken. Die verhogings geld van 1 Januarie 2023 tot 31 Desember 2025. Video: Shaldon Johannes
Kyk die video hier
Kyk die video hier
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie