No Image Caption

Kragopwekkers is hier

Augetto Graig
NamPower se drie langverwagte kragopwekkingseenhede vir die nuwe Anixas II-kragstasie, met ’n gekombineerde opwekkingskapasiteit van 54 MW-elektrisiteit, het Vrydag in die Walvisbaaise hawe aangekom. Benewens die Anixas I se 22,5 MW-kapasiteit, sal Anixas I en Anixas II ’n gesamentlike totale kapasiteit van ongeveer 75 MW opwek, wat Anixas ’n veel groter kragstasie sal maak om in die aanvraag van die Erongostreek te kan voldoen. Elk van die drie enjins weeg 350 ton, en die alternators van die kragopwekkers is sowat 70 ton elk. Hulle kan óf vloeibare brandstof óf aardgas gebruik. Foto NamPower

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!