Auas Motors
Auas Motors

Kiek en wen met Agri Monitor en Auas Motors

Alle paaie lei hierdie naweek na die Outjo Wildsfees op die plaas Sophienhof waar daar gróót makietie gehou gaan word.

Agri Monitor en NTV woon ook die fees bly en kan danksy Auaus Motors in styl Outjo toe ry.

Kom “ry” saam met Auas Motors en die Agri Monitor-span in die splinternuwe Isuzi MU-X nuts-blits en jy staan ‘n kans om ‘n gelukspak propvol handige items te wen.

Al wat jy moet doen om hiervoor in aanmerking te kom, is om te kyk of jy die Isuzu MU-X met die Agri Monitor-span onderweg na Outjo op die pad gewaar.

Neem ‘n foto van die voertuig en WhatsApp dit na 081 354 9249.

Die wenner sal Maandag 29 Augustus telefonies in kennis gestel word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!