Sanitêre doekies is voortaan 'n bietjie meer bekostigbaar. Foto argief
Sanitêre doekies is voortaan 'n bietjie meer bekostigbaar. Foto argief

Geen BTW meer op sanitêre doekies

Die ministerie van finansies het vanaf 1 Januarie 2023 belasting op toegevoegde waarde (BTW) vir sanitêre doekies opgeskort.

Luidens ’n wysiging op die BTW-wet, wat net voor die nuwe jaar in die Staatskoerant gepubliseer is, sluit sanitêre doekies wat van BTW vrygestel is, die volgende in: doekies vir ligte-, medium- en swaar vloei; asook mini-, super-, sport- en oornagdoekies.

Dit sluit ook sanitêre doekies in wat vir voor- en nageboorte doeleindes ontwerp is, asook die dun doekies wat as broekievoerings gebruik word.

BTW word steeds op die volgende sanitêre produkte gehef: alle tampons, menstruasiekoppies, sanitêre afveedoekies, lekbestande broekies en inkontinensiedoekies.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!