PAS IN: Namibië vorder met stryd teen servikale kanker
Januarie is die bewustheidmaand vir servikale kanker wêreldwyd. In die lig hiervan het die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste ‘n mediakonferensie gehou, waar adjunkminister Ester Muinjangue Namibië se sukses met sy program vir servikale kanker (CXCA) gedeel het. Video: Yolanda Nel
Kyk die video hier
Kyk die video hier
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie