Geingob appeals for peace between Isreal, Palestine
President Hage Geingob het 'n beroep op vrede in die Gazastrook gedoen, ná 'n aanval op Israel deur Hamas en vergeldingsaksie deur Israel, wat gelei het dat geweld na burgerlikes oorgespoel het.
Met sy pleidooi vir vrede het Geingob beklemtoon dat die inwoners van Gasa 'n reg op basiese dienste het. “Die mense van Gasa het 'n reg op water; hulle het 'n reg op voedsel en elektrisiteit; hulle het die reg op brandstof en ander basiese benodigdhede,” het Geingob gesê.
Geingob het ook 'n onmiddellike wapenstilstand gevra en 'n beroep op alle partye gedoen om terug te keer na die onderhandelingstafel en die morele pad van 'n tweestaat-oplossing te volg waar die mense van Palestina en Israel in vrede en harmonie as bure kan leef en saambestaan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie