PAS IN: Inflasie trek weer terug
Jaarlikse inflasie in Namibië het in Junie op 5.3% uitgekom, die laagste koers wat sedert Mei verlede jaar aangeteken is, volgens die Namibiese Statistiekagentskap. Gedurende die eerste helfte van 2023 het inflasie 'n gemiddelde van 6.5% gehad in vergelyking met die 5.5% wat verlede jaar aangeteken is.
#MarketWatch Online #NMHNews
#MarketWatch Online #NMHNews
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie