#PAS IN: OLAF 2023 is hier

Yandi Du Plessis
Die derde uitgawe van die Otjomuise Live Arts Festival (Olaf) word vanjaar onder die tema “Art is health” aangebied en het gister op die Internasionale Kunstenaarsdag afgeskop. Die fees, wat op ’n jaarlikse basis sal plaasvind, het uiteindelik ten doel om by te dra tot ’n stad wat dinamiese en toeganklike lewendige kunsvorme vir samehorigheid op verhelderende en interaktiewe maniere wil moontlik maak!

Merk jou kalenders vir 25 Oktober tot 1 Desember 2023, en kyk na die volledige program by www.olafnamibia.com.na.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!