PAS IN: 'Sound of Freedom' op pad na Windhoek-teaters
Die rolprent Sound of Freedom is vanaf Vrydag 18 Augustus in fliekteaters in Windhoek te sien.
Die rolprent is geskoei op die verhaal van Tim Ballard, ’n voormalige staatsdiensamptenaar wat geheime operasies onderneem het om ’n jong broer en suster, asook honderde ander kinders, van mensehandel in Colombia te red.
Gehore het die rolprent in die algemeen baie positief ontvang, en sê dit skep noodsaaklike bewustheid oor die nare werklikheid van kinderhandel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie