#PasIn: Plaaslike DJ’s in warm water
Die Namibiese Vereniging van Komponiste en Skrywers van Musiek (Nascam) en die Namibiese polisie gaan stappe teen DJ's neem wat die Namibiese kopiereg oortree.
"DJ's is bewus daarvan dat hulle 'n musieklisensie nodig het om hul beroep te beoefen, maar hulle versuim om daaraan te voldoen. Nascam en die Namibiese polisie sal nie duld dat hulle die kopieregwet oortree nie," het Herbert Faron Wantenaar, Nascam se streekkopieregbeampte, gesê. Lees die volledige storie in Vrydag se tjil.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie