Foto Facebook
Foto Facebook

Thomalina Adams se verhaal op die skerm

Yandi Du Plessis
Die Goethe-Institut bied môre (12 April) om 19:00 'n Cinemaverse-vertoning van die film Namibia’s Number Nine deur die regisseurs Stephanie Constantin en Sarah Lanz aan.

Die film vertel die verhaal van die egte passie van een van die beste sokkerspelers in die Namibiese nasionale vrouespan, Thomalina Adams.

Sy het ook 'n paar jaar gelede tot die tweede afdeling van Duitsland se VfL Bochum, een van die oudste sportorganisasies ter wêreld wat veral bekend is vir sy sokkerafdeling, deurgedring en hoewel sy wel 'n paar loopbaanuitdagings van haar eie teëkom, moedig sy steeds meisies in Namibië aan om aan dié sport deel te neem.

Almal is welkom om hierdie vertoning en daaropvolgende praatjie by te woon en die regisseurs en akteurs te ontmoet.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!