Kalkrand is vanjaar se bobaas-braaiers!

Elvira Hattingh
Die wenners van die Namibië Landbou-unie (NLU) se Agri Braai-kompetisie vir 2022 is die Kalkrand Boerevereniging. Hulle is Saterdagaand as die wenners op Mariental aangewys, terwyl Brafia (Food Fight for Africa) van Johannesburg die wenspan in die sosiale afdeling was.

Die Stampriet- en Epikuro Boerevernigings het onderskeidelik die tweede en derde plek verower.

Op die foto is Willie Bergh, Jacolize Bergh, Elodi Boshoff en Victor Boshoff van die wenspan.

Foto Michelline Nawatises

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!