Namdock-werkers eis gehoor met uitvoerende hoof

Nikanor Nangolo


Werkers by Namdock in Walvisbaai het Woensdagoggend buite die Namdock-premises 'n byeenkoms gehou en 'n gehoor met die maatskappy se uitvoerende hoof, Albertus Kariko, geëis. Onder leiding van die Namibiese Openbare Werkersunie (Napwu) wou die groep hul ontevredenheid uitspreek oor 'n verskeidenheid brandende sake soos salarisverskille, diskriminasie en 'n gebrek aan kommunikasie. Die werkers het die maatskappy van nalatigheid beskuldig en dat hulle weier om na hul behoeftes te luister. Daar is na bewering aan hulle meegedeel dat Kariko in Angola is.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!