Grappies
Van JanB:
Daar is begin om met groot en goeie vrug vroue as rugbyskeidsregters te gebruik. Anders as mans sien vroue elke fout raak wat `n man maak. Daar is wel 'n probleem wat nog opgelos moet word: hulle straf spelers soms ook vir foute wat hulle drie jaar gelede gemaak het...
~~~~~~~~~~~~~~
Ons hoor dat honde nou gebruik word om mense wat Covid het, uit te snuffel en uit geboue uit te hou. Eienaardig... Voorheen het mense HONDE uit geboue gehou. Nou hou honde MENSE uit geboue.
~~~~~~~~~~~~~
Nog sinnetjies uit kinders se opstelle, aangestuur deur RonaldR:
* Mijn zus was verkleed als verpleegster. Dat was gemakkelijk, want ze is verpleegster.
* Ik vind dat het gymnastiekuurtje het rapst voorbijgaat. Dat komt misschien omdat het maar een half uurtje is.
* We mogen de speelplaats niet verlaten, want we zouden onder een auto kunnen lopen en verongelukken en daarvoor en daarvoor hebben we toestemming nodig.
~~~~~~~~~~~~~~~
Spitsvondighede uitgespreek deur Rita Rudner:
* Dit was nie dat niemand my na die matriekafskeid wou saamneem nie; dit was dat niemand my wou sê waar dit gehou sou word nie.
* Hoe werk dit dat jy water en meel meng en gom kry... en dan as jy eiers en suiker byvoeg kry jy koek?... Waar is die gom dan heen?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie