Rugbyvelde ’n kopseer
ANONIEM SKRYF:
Hoe werk dit, dat elke dorp in Namibië ’n rugbyveld het om op te oefen, behalwe Walvisbaai? O ja, hulle het, maar niemand mag daarop oefen nie, hoe pateties is dit. Vir jare is dit ’n monopolie en een persoon het alle mag oor besluite oor die veld. Ons dog dit is ’n gemeenskapsportgronde, maar duidelik nie. Die rugbyklubs oefen op grond. Regtig pateties! Geen plan word gemaak nie. Narraville se veld is in ’n haglike toestand tot nou onlangs gewees. Munisipaliteit het ’n dowe oor vir hulp by Sparta se veld. So moet rugbyspelers net voortploeter en die klubs het geen antwoord nie. Nee man, dit is patetiese bestuur oor gemeenskapsgronde.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie