Sê hom reg
OUD-WINDHOEKER SKRYF VANAF SWAKOPMUND:
Republikein het onlangs in die bespreking van dr. Nicol Stassen se boek Van Humpata tot Upingtonia melding gemaak van “die Kaapse bruin man William Worthington Jordan, een van die merkwaardigste persone wat gedurende hierdie jare in Suider-Afrika geleef het”. Jordanstraat in Pionierspark is dan ook heel paslik na hierdie pionier vernoem. Dit is dus net jammer dat so baie persone die straat verkeerderlik "Jordaanstraat" noem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie