SMS’e 23 Mei 2022
Well done Kalimbo Iipumbu. You must stand for president.
Namibië rugby-administrateurs, kies die regte mense op julle raad soos krieket en julle sal baie welwillendheid kry. Doen wat die sport kan bevoordeel en doen weg met eie agendas, asseblief.
Verplig die mense om te spuit teen Covid, en as hulle weier, belet hulle by alle openbare plekke. Een van die dae kry ons weer inperkings en dit danksy ’n klomp conspiracy freaks. Niemand het ooit ’n probleem met poliospuite gehad nie. Die UK is 90% gespuit. Is hulle dommer as ons?
Republikein, 18 Mei 2022 verwys: “Kinders benodig hulp” – no ways! Ouers benodig hulp met opvoeding oor kinders maak, waarvoor hulle nie kan sorg nie. Nou word diesulkes ander se probleem. 19 Mei berig verwys, stem 100% saam met SAP&H. Ons is besig om ’n nasie van bedelaars, straatkinders, armlastiges en ondergemiddeldes te bou. – Marlene
Tsumeb Privaathospitaal se diens is pateties! Hoop die upgrading wat die hospitaal kry, gaan ook geld vir julle personeel! Nee aarde! Julle laat ons geen ander keuse as om 500 km na Windhoek te ry vir professionele diens nie. Ek voel jammer vir Tsumeb se dokters wat met so ’n hospitaal moet saamwerk.
Dankie aan die persoon wat gekla het oor die klubgeraas op Sondagaande by Gutenberg Plaza. Ons kon ook nie slaap nie en sal kla tot die polisie iets doen aan die saak. Wie kan bekostig om Sondagnag te rinkink as jy Maandag moet werk?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie