SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 12 Oktober 2022

Republikein, 10 Oktober. “Die ander gesig van kinderarbeid”: Hoekom het Swana nog ’n baba op haar rug as sy nie eens vir haar en haar ander kinders kan sorg nie!

Mnr. Duiker, hoekom moet jy die wit rassekaart speel as jy onbevoeg is vir jou werk? Republikein, 11 Oktober.

Rehoboth-polisiestasie, dis erg nie op aarde nie! As staat nie kan kos bekostig nie, gee die mense borg hoe sluit jy mense toe en jy gee nie kos nie. Mense drink sterk medikasie. Chief Theresia Ndjavera, jy het nie ’n hart nie, jy kan nie onse mense so behandel nie.

Waar is die goeie ou dae toe Stad Windhoek nog strate en sypaadjies skoongemaak het en veral strepe en padtekens op teerpaaie oorgeverf het!

Die persoon wat raad soek vir pyn in bene kan my by 081 286 0780 kontak.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!