No Image Caption

SMS’e vir 13 Julie 2022

Die rookwet is baie duidelik. Hoekom word die reëls nie nagekom in openbare plekke nie?

Grap van die jaar: City of Windhoek, to be a smart and caring City by 2022. Die riool loop in elke woonbuurt die strate vol, die strate word gelap in plaas van reggemaak. Mense kan nie op die sypaadjie loop nie, want die is oorgroei met gras en doringbossies. Padverbruikers ry hulle bande en vellings stukkend (gaan en verhaal die skade by City of Windhoek), op die kruising by Nujoma en Mugabe syfer die water al vir maande uit, nou is daar ’n groot gat. Gelukkig is dit skoolvakansie anders was daar ’n moerse verkeerschaos. ’n Skoon en ryk stad het ’n vuil, stinkende, verwaarloosde en bankrot stad geword.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!