No Image Caption

SMS’e vir 13 Junie 2022

Verwys na ’n berig in vandag se ­Republikein, dateer 10 Junie 2022, oor “Weinige wette vir mans”. Wat ’n pot snert is dit dat ons net in kroeë lê en suip en dan nog die Bybel aanhaal dat die vroue die mans moet onderdanig wees. Ek dink dis verregaande. Ek as man van my gesin het my vrou en kind versorg.

Josef Kauandenge, menseregte en godsdiens is nie dieselfde gesprek nie. As jy volgens jou Bybel wil lewe, gaan terug in die Bybelse tyd. – BC

Koue weer tot Oktober. Stuur bietjie kus toe asseblief.

Ek vra uit die diepte van my hart, help my met warmgoed asseblief vir ou mense. Dis baie koud, komberse en klere asseblief. Dankie, die hande wat sal oopgaan.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!