No Image Caption

SMS’e vir 16 November 2022

Mandy Rittmann
Dit is skokkend vir die Namibiese rugbyspan met 4 x geel kaarte teen Spanje. Eerstens moet die bevoegdheid van bestuur bevraagteken word. Sekere spanbestuurders ry op die soustrein, terwyl daar meer ervare team managers is. Die tipe goed syfer deur na die span. Ek hoop die nuwe CEO ondersoek die team manager.

Nico Sibolile, jy is ’n held in die oë van alle Namibiërs. Almal van ons, oud en jonk, ryk en arm, leier en onderdaan, behoort jou voorbeeld te volg. Ons is trots op jou en wens jou ’n geseënde toekoms toe.

Munisipaliteite was nooit by politiek betrokke nie. Of jy ryk of arm of polities of niepolities of aan ’n ander party behoort. Almal het munisipale dienste nodig. Net so ook, hospitale en skole. Hoekom moet dit aan ’n spesifieke party behoort?

Bedelaars nie! Namcor asseblief. Julle gaan ook besigheid verloor. Die bedelaars raak nou regtig lastig daar! By U Save is al oumense van hul pakkies en selfone beroof.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!