SMS’e vir 19 Februarie 2024
Kan die traffic unit groot asseblief ’n traffic officer elke werksdag by die sirkel in Rocky Crest plaas. Jy staan verewig in die rye elke oggend, of sit net ’n verkeerslig daar.
Aan die security company wat by Unam Medical se hek werk, wil ek graag vra, om julle mense ordentlike opleiding en maniere te leer. Drie wagte sit elkeen op ’n stoel, as hulle die knoppie moet druk sodat dit oplig, maak hulle altyd die een oop waar die voertuig nie staan nie! Jy moet terugtrek en by die ander een ingaan. As jy praat daaroor, antwoord hulle daar is mos een oop! As hulle te lui is om op te staan, waarvoor word hulle betaal? Unam gee vir ’n ander maatskappy die kontrak.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie