SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 23 Januarie 2024

Mandy Rittmann
’n Doelgerigte Bafana Bafana bring toe die Brave Warriors terug aarde toe. Dit is ’n bewys dat ons moet erken, “ons weet nie wat hulle weet nie”.

Diè huidige moordvoorval in Rehoboth bring my op die punt om hierdie bail (borg) te bevraagteken. Minister van justisie asseblief, ons senior burgers soek ’n antwoord by jou! – Senior citizen (67)

Ek soek tog ’n smartphone, ’n tweedehandse een. As iemand my kan help, dit is vir die kerk om my Bybel te lees. Asseblief ek lê met ’n gebreekte heup nou al vir ses maande. Help, al is die screen stukkend, so lank dit werk.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!