SMS’e vir 24 Junie 2022
Vrouerugby. Ja wat, elkeen gooi sy stuiwer en groot agterbladberig in ’n plaaslike koerant. Dis nogal tekenend van die gaping tussen die twee lande. Dit was nie so, en die werklike rede is dat vrouerugby byna ’n dekade lank afgeskeep is en vroulike spelers deur (sommige) administrateurs mishandel is. (Lees asseblief in regte konteks.) Vrouerugby bestaan al sedert middel 2000 in die land en was aan die groei. Meer hieroor later. - Robbie Thompson
Nederlandse Kingpin. Hoe het hy reggekom om in Namibië te kom? Hoe is dit moontlik dat hy al 3 jaar hier bly en die visum het verval? Omdat daar op nonsens soos budgies toegespits word en nie belangrike aspekte nie.
Landsinwoners, staatswerkers, uniformpersoneel, onderwysers, gesondheid, NBC-werkers en union members. Julle is die ruggraat van die land, neem eienaarskap van jul werkersunies en stel unie-leiers aan met die nodige regsagtergrond en kennis en vertroud is met hedendaagse arbeidspraktyke. Die tyd van sommige struggle credential comrades with ties to some ruling elite, while on the payroll of unions isn’t the answer. Demand your salary hikes like never before. If there is money to cater for the elite, why not for the have nots? The Namibian worker milk cow syndrome must stop! - Verkyker

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie