SMS’e vir 30 Maart 2023
Die persoon wat die karnaval se straatoptog gekritiseer het in vandag, 29 Maart 2023 se koerant. Jy is welkom om deel te word daarvan en dit beter te maak. Hou op om ‘n “couch critic” te wees.
NRU- gekontrakteerde spelers. Geluk! Weliswaar ’n mylpaal in ons plaaslike rugby. Mr CEO kry ook net borge vir ons gemeenskapsrugby en ons eersteligas. Uiteraard sal dit mos dieselfde doel dien as die kontrakte! Dankie. – Robbie Thompson
Ek hoor op die nuus daar is ’n patetiese karakter in onderwys, wat steeds praat van geld wat bewillig is vir onderwys vir agtergeblewenes en voorheen benadeeldes. Die land is al meer as 30 jaar onafhanklik, hou op om weg te kruip agter julle onvermoë om die land te regeer.
Vader gee aan ons woestynlandjie baie goeie reën. Ons bely met ons lippe as offerande tot in ewigheid. In die naam van God, die Vader God, die Seun en God die Heilige gees. Amen. Daar kom die reën.
I, Macintosh Mbatjiua Lucius Brown, lost my driving licence and Namibian identity card. If found, please contact 081 1296 723.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie