No Image Caption

SMS'e vir 30 Mei 2022

“Logiese denke?”
Grondbelasting. Liewe Oom Calle Schlettwein, wil u dit tog nie oorweeg om Mariental ook 'n betaalpunt te maak vir grondbelasting nie? U wil graag u grondbelasting insamel, maar die betalings is baie onvriendelik soos byvoorbeeld om Mariental uit te sluit as betalingspunt en om nie 'n rekeningnommer te verskaf vir EFT- betalings nie. Tjekboeke is al in die jaar toet gestop. U wil tog seker nie hê ek moet N$120 000 in kontant per pos aan u stuur nie?

Minister van sport en mnr. Mwiya van Sportkommissie, waar kan ek die hoof van hoërskoolrugby en sy mede-keurkomitee aanmeld,want die onder-16 rugbyspan se kies was ’n klug. Sommige kinders het een volle wedstryd gespeel en die finale span gehaal omdat hulle ouers borge is. Kan ons die kriteria op die tafel gooi? Dit is hoekom Zimbabwe se skolerugby ons verbysteek.

Ek koop ’n 2 kg pak Namibiese hoenderstukke. Daarin is een vlerkie, een boudjie en die res is borsstukke. Geen dye. Kan hulle nie dalk drie stukke van elke snit insit nie? Ek dink dit sal meer regverdig wees.

Windhoek Municipality. Please help the old a people by removing the basic tariffs for water and electricity.

Logiese denke? Dink julle die Engelse sou meer as 90% van hul mense laat vaksineer het as hulle nie hul huiswerk gedoen het oor die veiligheid van die spuite nie? Dis waar, jy kry steeds Covid as jy gespuit is, maar jou oorlewingskanse is baie beter. Moenie vir my vertel waarin ek my energie moet insit nie. Hou jy op kerm en gaan laat spuit jou sodat ons almal met ons normale lewens kan aangaan. Julle hou ons terug.

Cyclists should not be cycling on the road at all, because they are not licensed as a rider, neither are their bicycles licensed to be on the road. Then on top of that they think and ride as if the roads belong to them. Please go cycle and circle Tony Rust and stay of our roads.

MultiChoice Namibia, we no longer have multi choices to make on DStv channels, there is no longer various channels to choose from. International boxing fights like Top Rank, Sky boxing, Show Time is missing, no new movies, you’ll cancel channel 131 Life Time as from end of May, and stop reminding me on my personal TV and cellphone with payment due date flashes, as if you’re some classy service provider. You better come up with something reliable convincing me to stay on as subscriber, no vague indistinct excuses.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!