No Image Caption

SMS’e vir 30 September 2022

Nee kol. Petrus Shilumbu, moenie plaaseienaars vra om in die toekoms hul volle samewerking te gee nie. Nee, sorg u in die toekoms om nie in die droë gras te skiet nie.

Aan wie behoort die Fishshop in Lüderitz? Ons bly in Lüderitz en kan nooit vis koop, maar trokke vis word uitgestuur na Oranjemund en ander mense. Ons kry net gepreste vis, terwyl restores oral verkoop word in ander plekke. Management word kwaad as jy ’n box vis vra.

Ek wil net vir Nicoleen van Wyk, Warehouse Supervisor van Hardap Fright Windhoek, sê baie, baie dankie vir jou vriendlike en behulpsame diens wat jy aan ons gelewer het. Genade, ek hoop al die supervisors kan soos jy wees. - Van Magda Grobler, Gibeon

Ondervind dat sekere kanale op Premium DStv weg is. Skakel MultiChoice. Nee, dis die decoder of LNB. Vat decoder na hul kantoor, decoder is reg, alles werk. Terug in Pionierspark. Kanale nog weg, vervang LNB, nee kanale nog weg. Nou vra ek MultiChoice, hoe kan 25 mense dieselfde probleem ervaar? – S

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!