SMS
SMS

SMS’e vir 5 Junie 2024

Mandy Rittmann
Kalkrand-polisie – ons wil nie name noem nie. Ons soek ander manne van ander plekke asseblief, wat saam met ons sal werk. Grootkoppe van Mariental help ons.

Die mense wat mieliemeel uitdeel van Kalkrand, wat sê dis Swapo se mieliemeel. Dit is nou campaign-tyd, dis hoekom dit gegee word. Gee die mense, dit is ook groot mense wat daar die mieliemeel gaan vat. Hou op om so sleg met die mense te praat, dis ons wat gaan stem.

Wat het geword van ons ou mense se beloofde verhoging wat ons ontslape president ons beloof het. Dis ʼn skande, ons moet weer stem.

Vivo Energy neem kennis. Uit alle Shell service stations dwarsoor die land is Shell B1 Rehoboth se toilette die skoonste en netjieste met higiëne van top- gesondheidsgehalte. Mooi so B1, Rehoboth.

This new voter registration is fraud from the start. Changing the constituencies to only suit Swapo.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!