SMSe (002)
SMSe (002)

SMS'e vir 8 Maart 2022

Waterrekening styg maandeliks, maar waterlekkasies wat meer as ’n maand oor die pad afstroom, word nie reggemaak nie. Hoe werk dit?

Daar is niks waarvoor ek nie bang is nie, behalwe vir ’n muis en ’n Covax-spuit. Liewer bang Jan as dooie Jan! Of bang, dom dooie Jan met Covid. My brein is gevries. – A Obholzer

Putin (Vlad) is dronk met mag, sonder gewete of meegevoel. Hy is afgesonder van menslikheid. Haat, vergelding en ego, is sy dryfveer. Die wêreld bid vir vrede en goeie buurmanskap. Jy kan nie met ’n babelaas ou wat van hierdie dop hou redeneer nie. Hy moet pyn voel! – A Obholzer

Biden is bekommerd oor die prys wat sy mense vir petrol moet betaal!?

Ek wil nou by MTC weet: hoe is dit moontlik dat ek met N$3 wat ek getaamba het vir 2 calls, elk minder as ’n minuut, die hele N$3 kon klaar bel?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!