Praat Saam Briewe
Praat Saam Briewe

Verouderde wette

ANONIEM SKRYF:Ek is 73 en so moeg vir die woorde “apartheid-kolonialisme” na 32 jaar nog.

Verander die egskeidingswet tot 10 werksdae, selfs vir die wat oor die grens vlug en nie opgespoor kan word nie, dan sal baie vrouens, kinders en selfs mans gespaar word van gesinsgeweld en moord.

Bring doodstraf op verkragting, ontvoering, rowers en die groot ­korrupsie in.

Marteling? Wie pas dit op die oomblik toe? Na vele skrywes in koerante deur die polisie en weermag op hulle eie mense. Wat ’n skande?

’n Geskeide vrou het al 10 keer gesukkel in hierdie land van Namibië en sy en haar kinders was aan gesinsgeweld onderwerp en ons regering en maatskaplike werkers het niks gedoen nie. Ek skaam my vir julle wat ons regeer.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!