whatsapp2018-03-120
whatsapp2018-03-120

WhatsApp 20 Junie 2022

Dani Booysen
Vanmôre inni taxi geklim, Walvisbaai na Swakop. 'n Vrou met 2 kinders, myself, nog 'n manspersoon.

Spoed in 'n 60 km/h sone was 'n verbysterende 140 km/h. Verbysteek op dubbel sperstrepe, blinde hoogtes.

Geen veiligheidsgordels, geen verkeersbeamptes.

Ai ja jaai...

09H30 - 09H48

17/06/22

- Saban

Ek weet nie of iemand anders dalk al dieselfde beleef het nie. 'n Munisipale bus van Stad Windhoek kom lê op my agterste bufffer op die nuwe verbypad aan die stad se oostekant. Daai stukkie waar verkeer noord in 'n enkelbaan moet ry. So ongeduldig dat die drywer toe sommer maar links van die geel lyn op die skouer verbyskuur. Openbare vervoer moet tog juis nie in die hande van jaagduiwels wees nie? Of is dit maar net nog 'n vorm van wetteloosheid waarmee ons moet vrede maak?

Die lippies wat so toegerits bly oor Farmgate, Staatshuis, die polisie, die Aanklaer-generaal, die Ombudsman, is maar net die jongste toevee-operasie. Ons - die publiek en kiesers - laat maar altoos die see no evil, hear no evil, speak no evil verbyglip.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!