Whatsapp vir 14 April 2023
Kan iemand my asseblief sê waarom die munisipale fooie so hoog is in vergelyking met dorpe wat vinniger ontwikkel. Sal baie graag wil weet wie sien dat alle kliënte wel die gazetted-prys betaal, want as jy moet N$4 500 betaal om bouplanne vir ’n residensiële erf in te dien, dan behoort agt woonstelle jou naastenby N$18 000 te kos by Keetmanshoop-munisipaliteit, aangesien die rates moet verskil. So, kan iemand van Keetmanshoop asseblief vir ons sê, hoe is die indieningsfooie bepaal? Dink dis van die redes hoekom die dorp so swaar ontwikkel.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie