• Tuisblad
  • Misdaad
  • #PAS IN: Sewentienjarige betas glo meisie in laerskoolkoshuis
NUUSBREKER
NUUSBREKER

#PAS IN: Sewentienjarige betas glo meisie in laerskoolkoshuis

Henriette Lamprecht
’n Sewentienjarige seun is Saterdag omstreeks 07:00 by die primêre skool Warmquelle se meisieskoshuis in hegtenis geneem, nadat hy na bewering ’n meise betas het. Volgens die jongste misdaadverslag het die seun die koshuis by ’n deur binne gekom wat toe was, maar nie gesluit nie. Hy is aangekla van huisbraak met die doel om onsedelike aanranding te pleeg. Hy is in die sorg van ’n voog vrygelaat en die ondersoek duur voort.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!