No Image Caption

#PasIn: Meer as N$600 000 se dwelms gekonfiskeer

Elizabeth Joseph
Die Namibiese polisiewoordvoerder, Kauna Shikwambi, het bevestig dat die polisie in Junie op dwelms ter waarde van N$617 475,30 beslag gelê het.

Volgens Shikwambi het dit die polisie genoop om hierdie naweek 'n tweedaagse veldtog op Otjiwarongo te hou om dwelmmisdaadwette af te dwing, asook inwoners oor die gevaar van dwelms in te lig.

In totaal is 148 Namibiërs, 'n Angolees, 'n Kongolees en drie Zambiërs verlede maand gearresteer.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!