Skoonmaker van Tses-skool vermis

Elvira Hattingh
Die 45-jarige Sevelia Nakale, wat as ‘n skoonmaker by die Nowark Primêre Skool op Tses werksaam is, word sedert die afgelope Woensdag vermis.

Sy is die laaste keer gesien voor sy vermoedelik van ‘n saamrygeleentheid in die rigting van of Keetmanshoop of Mariental gebruik gemaak het. Sy het ‘n rooi T-hemp, ‘n denimbroek en tekkies op die dag gedra.

As enige een haar opmerk of weet waar sy haar bevind, kan hulle die Tses-polisiestasie by 063 257 010 skakel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!