Verbyganger maak gru-ontdekking
’n Twee maande oue geaborteerde fetus is Donderdag deur ’n verbyganger in die informele nedersetting DRC in Mondesa gevind.
Die fetus is omstreeks 10:30 in Settlementstraat ontdek.
Die ma van die baba is nog nie geïdentifiseer nie.
Die fetus is omstreeks 10:30 in Settlementstraat ontdek.
Die ma van die baba is nog nie geïdentifiseer nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie