SMS'e vir 26 September 2019
SMS'e vir 26 September 2019

SMS'e vir 26 September 2019

". . . ook 'n eis . . ."
Mandy Rittmann
“n Gruwel vir verpleging”: Hierdie 19-jarige kon ’n kind van enige van hulle gewees het. Daar moet nie net ’n strafsaak gemaak word nie, maar ook ’n eis ingestel word. Jong vroue gaan nou bang wees, om in staatshospitale te kraam, want almal het nie mediese fondse nie. Daar moet ook nou ’n goeie voorbeeld van hulle gemaak word.

Ek stem saam. Verpleegsters was nog verpleegsters toe daar spierwit uniforms en bruin toerygskoene met broekiekouse gedra was. Nou is die uniform amper beige en dit is toonplakkies en pumps.

A woman who stole 4 million gets 8 years prison sentence and rightly so. But the corrupt officials, well connected, SME Bank management, corrupt tenders, etc, etc, etc get away scott free. Not a single one jailed or even charged up to now? That fact describes exactly how rotten to the core this country and justice system is! Shame on you government!

Die term “afvee aan” bestaan al net so lank as die mensdom en dit geld daagliks vir elkeen 24/7. Vir Liesbet van die UK, vir Trompie en Haggi, maar ook vir Johannes of Josefina agter die bos by hul ghetto in Katutura. Laasgenoemdes moet maar doen met klip, koerantpapier, ens. Danksy die ekonomie kan die ander 3-ply bekostig, maar vir almal bly dit uiters privaat en stink erg. Maak net klaar. Die hoof van ons Namibiese huis moet hom egter nie afvee aan dit wat alle Namibiërs raak nie. Uiterste armoede oor ’n breë spektrum van ons mense. 3ply beloftes is net vir sy kaders/comrades). – Pietrossie

Utoni Nujoma says on Zambezi land use plan: plan must be used for the protection of bio-diversity, sustainable natural resource management and adaption to mitigation of climate change? If you know what your statement means Mr. Nujoma, you should immediately stop all logging and plundering of the protected by law woods and hundreds of years old trees because it screams against your statement above.

Fishing consortium cancels controversial quota bidding and so the rot and corruption goes on and on. The four companies: Epango, Mack, Sinco and Yukor Fishing Pty Ltd wanted to sell off a chunk of their quota, which is totally against the law for 43 million. I tried to Google all four companies, there is absolutely nothing to be found on any of them? When, oh when will there be consequences for this rot and corruption?

Ope vraag aan president Hage G. Geingob: Ons wat nie in kahoots is met jou vrouepolitikusse in Hardap, is ons Swapo-stemme minder in waarde? Katrina, Elize en Lucia krap jou potjie te dik aan in dié Hardap. Dit moet om die party en die mense wees, maar tradisionele sake word gebruik om u naam deur modder te sleep. Moenie vas slaap oor wat in Gibeon aangaan nie!

Polisiebeampte Raymond Boois van Schlip word nou goedgespreek, maar wat van sy dade? Hy het iemand van die gemeenskap amper doodgesteek. Hoe verklaar ’n mens dit? Daar is geen beampte op Schlip wat ’n aanwins is nie. Verplaas almal en stuur vir ons mense wat wil werk en ’n passie het vir hul werk en niemand hier ken nie, ons vrees ons eie lewens hier. Mariental, doen iets aangesien jul die hoofde is asb. Stuur vir ons ’n stasiebevelvoerder wat orde kan handhaaf.

Dringende hulp word benodig. ’n Sekere winkel help pensioenarisse op rekening, geen pryse op rakke en geen tillstrokies. Kan iemand bevoeg help asseblief!

Thanks to the CoW for repair of the road at the corner of Booysen and Potgieterstrasse, Pionierspark.

Het die siekte kanker te slim geword vir doktors en navorsers? Hoeveel van ons geliefdes moet nog sterf voor daar eindelik genesing gaan kom vir kanker?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!