13 op vlug na Nederland toets positief vir Omicron
Die Nederlandse owerheid vir openbare gesondheid het bevestig 13 mense wat in die land op vlugte van Suid-Afrika aangekom het, het positief vir die nuwe Omicron-variant getoets. Die 61 mense wat Vrydag op die vlug positief vir Covid-19 getoets het nadat hulle met die laaste twee vlugte op Amsterdam se Schiphol-lughawe geland het, is onmiddellik in isolasie geplaas terwyl hulle ook vir die nuwe variant getoets is. Washington Post
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie