210 Nuwe tronkbewaarders
210 Nuwe tronkbewaarders

210 Nuwe tronkbewaarders

Augetto Graig
Die Namibiese gevangenisdiens het sopas aangekondig 210 aansoekers om poste by die diens was suksesvol.

Lyste met suksesvolle aansoekers is by gevangenisse en streekraadkantore landswyd beskikbaar.

Die nuwe tronkbewaarders sal op 4 November met ses maande se basiese opleiding by die Lucius S Mahoto-opleidingsentrum op Omaruru begin.

Hulle moet voor 17:00 op 3 November daar wees en ? volledige mediese verslag wat in die afgelope ses maande verskaf is, ? geldige polisieklaringsertifikaat, oefenklere en toiletware saambring.

Vir meer inligting kan komm. Johannes Konjore of adj.komm. Mary Nfwambi by (061)284-6367 of 284-6222 geskakel word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!