3 dood, tot 200 beseer in treinbotsing
3 dood, tot 200 beseer in treinbotsing

3 dood, tot 200 beseer in treinbotsing

Altesaam 3 mense is dood en tot 200 beseer toe twee passasierstreine gisteroggend by die Mountain View-treinstasie in Pretoria in Suid-Afrika reg van voor gebots het. Dit is onseker of nog lyke gevind gaan word. Talle nooddienste het hulle na die toneel gehaas. Die Laerskool Bergsig in Pretoria se rugbyveld is ont­ruim en 'n helikopter het op die skoolgrond geland. Foto Best Care/Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!