Aarde skud op Omaruru

Elvira Hattingh
‘n Aardbewing wat 3,6 op die Richterskaal gemeet het, het vandag om 04:37 by Omaruru voorgekom en onder meer skade aan die Rooms Katolieke se Walfdrieden-sendingstasie aangerig (sien foto's).

Volgens me. Mako Sitali, ‘n geowetenskaplike verbonde aan die ministerie van myne en energie se Geologiese Opname, het die aardbewing sy oorsprong sowat 20 km suidoos van Omaruru gehad, 15 km onder die aardkors.

Sy kon nie bevestig of daar ‘n opvolgbewing of naskok omstreeks 08:00 gevoel is nie en sê omdat hul seismiese netwerk die data in dele stuur, sal hulle eers teen môre oor al die data beskik om dit te kan bevestig.

Sy het wel bevestig dat hul netwerk van seismiese stasies vanoggend se eerste bewing geregistreer het. Foto's verskaf.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!