ACC stop houtsmokkelary
ACC stop houtsmokkelary

ACC stop houtsmokkelary

Augetto Graig
Die Teenkorrupsiekommissie (ACC) het sopas aangekondig hulle het beslag gelê op ? besending beskermde Mukula-hout (Pterocarpus Chrysothrix) uit die Demokratiese Republiek die Kongo.

Die onwettige houtsmokkelary is op Facebook ontbloot. Berigte oor vragte wat op Walvisbaai gesien is, het ACC-ondersoekers snuf in die neus laat kry.

Beslag is gelê op 121 stompe van omtrent 20 kubieke meter.

Daar word ook nou ondersoek ingestel na die moontlike vervalsing van invoerdokumente.

Die hout was glo vir die Zheijiang Wutong Tree Supply Chain Manangement Company in China bestem.

Foto - ACC

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!