Agt sterf in selfmoordbomaanval
Nigerië
Volgens owerhede is agt mense dood toe ‘n vroulike selfmoordbomaanvaller gister plofstof by ‘n moskee in Maiduguri in die noordooste van Nigerië laat ontplof het.
"Agt mense is dood en 15 beseer,” het Ahmed Satomi, hoof van die staat Borno se noodbestuuragentskap, gesê.
Die ontploffing het in die stad se Londen Ciki-area plaasgevind. - Nampa/AFP
"Agt mense is dood en 15 beseer,” het Ahmed Satomi, hoof van die staat Borno se noodbestuuragentskap, gesê.
Die ontploffing het in die stad se Londen Ciki-area plaasgevind. - Nampa/AFP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie