Air Namibia vier nuwe roete
Air Namibia vier nuwe roete

Air Namibia vier nuwe roete

Yochanaan Coetzee
Air Namibia bedien vanaf Saterdag ''n nuwe roete wat van Windhoek af na Gaborone en Durban strek. Die doel is om handel­ en beweging tussen Namibië en Botswana te bevorder en ook reise na Durban te vergemaklik. Air Namibia se tydelike­ besturende direkteur, adv. Mandy Samson, en mnr. Paul Nakawa, Air Namibia se hoof van kommunikasie, klink glasies op die nuwe roete wat vier keer per week vanaf die Internasionale Lughawe Hosea Kutako sal vertrek. Foto Yochanaan Coetzee

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!