Almal moet sien
Almal moet sien

Almal moet sien

Mandy Rittmann
RAINHOLD HOAEB SKRYF:

Ek wil net ’n woord van dank uitspreek aan die samaritane en die barmhartiges wat die vragmotorbestuurder van RSA op die pad buite Windhoek gehelp het met alles wat hulle kon bygekom het. Dit is baie skaars dat mens sulke mense in die wêreld kry.

Namibiërs is baie vriendelike mense. Verbeel jou as dit in RSA was met 'n Namibiese drywer, dit sou katastrofies gewees het weens die feit dat Suid-Afrika baie gewelddadig is met hoë misdaadsyfers op die paaie en in die dorpsgebiede. Ek sê nie dit is orals in Suid-Afrika waar daar geweld is, maar mens lees dit in die koerante dat dit nie so goed is in Suid-Afrika nie, oor die geweld.

Dit is goed dat dit op die voorblad is, dat almal kan sien hoe ons Namibiërs is. Hoop die ampsdraers van die RSA in Namibië en buite lees die berig en dink diep in hul koppe.

Ons hoor hier en daar dat Namibiërs aangeval word in RSA, maar ons kan nie oog vir oog, tand vir tand teenoor andere optree wat leed aan ons doen nie.

Groot dank gaan aan Republikein vir die voorbladfoto en die storie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!