Amerika waarsku reisigers teen terreur in Europa
Amerika waarsku reisigers teen terreur in Europa

Amerika waarsku reisigers teen terreur in Europa

NAMPA
Die Amerikaanse departement van buitelandse sake het Maandag 'n reiswaarskuwing uitgereik om sy burgers te waarsku teen ­terreuraanvalle in Europa.

Die departement verwys na onlangse aanvalle in Frankryk, Swede, Brittanje en selfs Rusland en waarsku dat die Islamitiese Staat en Al-Kaïda “die vermoë het om terreuraanvalle te beplan en in Europa uit te voer”.

Die jongste waarskuwing is nie weens spesifieke inligting wat dui op 'n aanval nie maar weens die deur­lopende risiko.

Die waarskuwing verval op 1 September. Winkelsentrums, regeringsinstellings, hotelle, klubs, restaurante, godsdienstige plekke, parke, lughawens is volgens die waarskuwing almal moontlike teikens. –Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!