Amerikaanse vloot verbly kinderharte
Amerikaanse vloot verbly kinderharte

Amerikaanse vloot verbly kinderharte

Tanja Bause
Personeel van die Amerikaanse ambassade in Windhoek en alle ­departemente van die ­Amerikaanse regering het Vrydag presente aan 78 minderbevoorregte kinders geskenk. Lede van die Amerikaanse vloot het die presente versamel en aan die Hope Village in Katutura geskenk. Dit is deel van die soldate se Toys for Tots-program. Op die foto luister luitenant-kolonel Christopher Brannen en Martin aandagtig na pastoor Marietjie de Klerk, die stigter van Hope Village. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!