Appu00e8l teen afgetrede regter Pio Teek slaag
Appu00e8l teen afgetrede regter Pio Teek slaag

Appèl teen afgetrede regter Pio Teek slaag

Jacqueline Louw
Regter Thomas Masuku het gister (Woensdag) die staat verlof tot appèl na die Hooggeregshof toegestaan in die saak teen afgetrede hooggeregshofregter Pio Teek.
Hy is vroeër in die hoërhof vrygespreek is op klagte van ontvoering, verkragting, die pleeg van onsedelike dade met ’n meisie onder die ouderdom van 16, en die verskaffing van drank aan persone onder die ouderdom van 18.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!